Paralimpiese Spele

Vlag van die Paralimpiese Spele sedert 2019

Paralimpiese Spele is die Olimpiese Spele vir atlete met liggaamlike gestremdhede, uitgesluit dowe en verstandelik gestremde persone. Vir dowes word die Dooflimpiese Spele georganiseer en die Spesiale Olimpiade word vir verstandelik gestremde persone georganiseer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search